Comment installer le fichier APK / APKS / OBB sur Android
Préférer apkdog.fr sur GoogleIci vous pouvez télécharger le fichier APK "Maroela Media" pour Android gratuitement, pour télécharger la version apk du fichier - 7.3.15 sur votre Android appuyez simplement sur ce bouton. C'est simple et sécurisé. Nous fournissons uniquement les fichiers apk d'origine. Si l'un des éléments de ce site viole vos droits, veuillez nous en informer
Al jou nuus - gratis en en afrikaans ! Maroela Media hou jou op hoogte van die jongste nuusgebeure en ons maak seker dat jy weet watter boeke om te lees, hoe om vanaand se kos gaar te maak en wie die rugby gaan wen. In ons Vermaak en Leefstyl-afdeling kan jy selfs uitsien na daai stories wat jou na jou asem gaan laat snak, jou tot trane gaan dryf of jou laat skaterlag van lekkerkry en plesier. Ons meningvormers gesels kopstukke in Die Groot Debat en ons gee vir jou agtergrond oor gebeure in Nuuskommentaar.
Ons is die nuusleser met die vreemde pruik, die soustannie met die lekker bak beskuit, die skeidsregter en die oom op die pawiljoen wat nartjies gooi. Ons is jou taaljuffrou en die pêl wat saam stokkies draai. Ons is jou ouma se sagte skouer en jou oom se blinknuwe motor. Skink vir jou 'n koppie boeretroos dan kuier jy lekker saam.
Hierdie is ons Beta-weergawe – kom toets saam met ons en indien jy op enige kinkel in die kabel afkom, laat weet ons asseblief onmiddellik ! Sonder jou bly ons app en ons hart gebroke.
